| Modulekode | DAN 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Funksionele anatomie, groei en ontwikkeling van weefsels en orgaanstelsels. Veranderings gedurende volwassewording, reproduksie, die post-partumperiode en laktasie. Veroudering en weefselveranderings met erosiesiektes. Die invloed van hormone, produksie en reproduksie op konformasie en ‘n kritiese evaluasie van beoordeling van diere vir funksionele doeltreffendheid. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | DAF 200 |
| Kontaktyd | Prakties tweeweekliks, 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App